Raas in Afrikaans

Baie welkom aan almal by Skreeu!! Aanlyn, ek hoop julle geniet die musiek en gesels. Nooi gerus jou vriende om saam te kom kuier.

Ek sal binnekort `n aanlyn vorm beskikbaar stel vir requests.

Ek hoop ook om binnekort saam met die aanlyn uitsending nog so klein projekkie van die grond af te kry. Hou gerus hierdie spasie dop.

Weereens hoop ek julle kuier lekker saam ons.

Skreeu!! Kom raas saam in Afrikaans