Karaoke Request form

Gebruik hierdie vorm as jy een van die sangers wil wees op die aanlyn karaoke aangebied deur Gr8 Stuff Karaoke Events & DJ en Skreeu!! Aanlyn.
Koste is R30.00 per sessie en die minimum is 3 songs. Die vorm het plek vir 8 songs. Indien een of meer van jou eerste vier keuses nie beskikbaar is, sal die ekstra songs gebruik word.
Sodra die vorm gesubmit word, sal jy gekontak word met betalings details.

Indien jy op jou foon gaan saamsing, laai solank die volgende app af: